Die Amerikaanse vervaardiger van die ikoniese geel toerusting sal voortaan by alle Northmec takke en handelaars beskikbaar wees. Vermeer bestaan reeds vanaf 1948 en is alombekend as ‘n verskaffer van innoverende nuwe produkte deur meer as 500 handelaars regoor die wêreld. Die Vermeer-produkreeks bedien twee sektore naamlik landbou asook industrieël. Northmec sal voortaan verantwoordelik wees…

Read more »


Dunker TV2

Kies só regte voermenger  Byna elke boerdery se voerbehoeftes verskil. Bepaal jou plaas se unieke behoeftes voordat jy ’n nuwe voermenger aanskaf. Hoe kies ’n mens die regte voermenger vir jou plaas? Die menger wat vir jou buurman werk, gaan nie noodwendig vir jou werk nie. Twee soorte mengaksies met twee opsies elk is beskikbaar. Let op na die volgende:  ■ Die soort diere…

Read more »


QRx14

Met die wisselvallige weerstoestande en kort periode wat beskikbaar is vir die maak van gehalte-hooi, is dit noodsaaklik om die beste toerusting aan te skaf. Northmec se Sitrex-produkte is ideaal hiervoor. Sitrex se vindingryke produkte en bekende reeks tolharke, kragharke en deurlugters verseker uitstekende gehalte aan boere – alles teen sakpaspryse. Sitrex het in 1970…

Read more »


Soos die tegnologie en wetenskap verander, verander boere se behoeftes ook saam met die manier waarop hulle hul boerdery benader en met spesifieke handelsmerke assosieer. Min meganisasieverskaffers in die plaaslike landboubedryf besef dit beter as Northmec Implemente, wat deurlopend die voortou neem met vernuwing deur altyd wêreldbekende handelsmerke met die nuutste tegnologie beskikbaar te stel.…

Read more »



Another year has gone by its almost time again for Nampo 2016 ,every year we try to make the exhibition better and better ,our team is working around the clock preparing for the upcoming show .We invite you to join us at Nampo where will be displaying our best products on offer to cater for…

Read more »


Northmec implements took part on the HAY DAY in DEVON on the 20.01.2016 , we did demonstrations on our LELY mowers,SITREX rakes and WELGER balers our high quality products operated by our team of experts turned out to be a perfect combination for any farmer who is looking to increase productivity with less effort .The…

Read more »


We had a field test of  Baldan GDOB 78 two weeks back in Kestell on Mr Paul De wet,s farm ,the monster dics harrow did not disappoint.The GDOB 78 has 78 discs with a working width of 10.755mm and 28″ disc sizes , if you want to achieve best economies of scale it is a perfect implement.


Our G North dealer ,Middelburg international recently delivered 2 x Stara Bruttus 12000 spreaders to Mr Elardus Erasmus and Hannes de Beer , our Product specialist Shaun Van Jaarsveld demonstrated to the new proud owners on how the machines work and showed  them the required maintenance .The Bruttus 12000 is a gravity spreader with a capacity of 12 tons and a spreading width of…

Read more »


Met die samevoeging van alle implemente wat verkoop word deur Northmec en New Holland onder die G.North-vaandel, het die Capital Equipment Groep (CEG) van Invicta Holdings Beperk nou nog groter aansien aan dié reeds befaamde naam verleen. “Die nuwe maatskappy is op gepaste wyse vernoem na die oorspronklike G.North & Son Limited, wat in 1869…

Read more »